Posted : May 19, 2021
1.0x
MIN
:
SEC
Auto-Scroll Duration
1. Check the track length on YouTube or Spotify (e.g. 3:45).
2. Enter minutes & seconds in the boxes.
3. Press Play — the page scrolls smoothly and finishes together with the song.
Tip: Use + / − to fine-tune the speed anytime.
[Verse]~
E B
Dis die reuk in jou kleure duskant middernag
E A
Dis die manne se stories oor die dag se jag
E B
Dis diepte van die hout wat die vlamme lek
A
Dis my hart se plek
E B
Vergeet van gister more is nog 'n dag
E A
Saam sal ons huil en saam sal ons lag
E B
Bring die boskitaar want n man moet sing
A
Ja n man moet sing
[Refrain]~
A E
manne dis n voorreg om n hardekool te deel
B
al die bloed broers bymekaar
E
waar die vlamme vriendskap seël
A E A
manne dis n voorreg om hier vanaand te wees
E
onder die bosveld maan
B E
praat die hardekole saam
A A
Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh
E
hardekole brand,..!! manne dis n voorreg
A A
Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh
E B
hardekole brand onder die bosveld maan
E
brand die harde kole saam
[Verse]~
E B
Dis die groen moepane dis die ou leiklip
E A
dis al die sterre in die hemel wat stil nag sit
E B
luister almal saam na die vuur wat praat
E
na die vuur wat praat